Minibus-, afleweringsvoertuig- en goederevoertuigreservering
Hierdie tekens vereis dieselfde optrede van ’n bestuurder, maar die betrokke pad, baan of parkeerarea is gereserveer vir die bepaalde voertuigtipe wat op die teken afgebeeld word.
Optrede wat van die bestuurder vereis word: Indien jy nie die voertuigtipe bestuur wat op die teken gewys word nie, mag jy nie die gereserveerde area binnegaan, daarop ry of daar parkeer nie.
- Minibusreservering en minibusparkeerreservering — die pad, baan of parkeerarea is uitsluitlik vir minibusse gereserveer.
- Afleweringsvoertuigreservering en -parkeerreservering — die pad, baan of parkeerarea is uitsluitlik vir afleweringsvoertuie gereserveer.
- Goederevoertuigreservering en -parkeerreservering — die pad, baan of parkeerarea is uitsluitlik vir goederevoertuie gereserveer.
Minibusreservering en minibusparkeerreservering
Minibusreservering en minibusparkeerreservering
Afleweringsvoertuigreservering en -parkeerreservering
Goederevoertuigreservering en -parkeerreservering

Pass